Francines Venue & Farmhouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Chester, Route 531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Francines Venue & Farmhouse is op 'n sitrusplaas naby Hoedspruit in die Laeveld geleë.
Daar is 9 elegante kamers wat pragtig ingerig is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea buite met 'n uitsig oor die tuin.
Daar is ook 'n trou- en onthaal-venue naby mekaar op die selfde plaas wat vir klein groepe of maksimum 200 gaste voorsiening kan maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Chester, Route 531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Francines Venue & Farmhouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Chester, Route 531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang