Successfully reported
+9

Francolin Self-Catering Unit

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Francolin Street, Monte Sereno, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R755 R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Francolin Self-Catering Unit is in Somerset-Wes geleë.

Dié eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en-suite badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en daar is ook 'n instapklerekas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur met 'n DVD-speler, Netflix en YouTube. Die eenheid lei na 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die verblyf is net 8 km vanaf die kus en 4,5 km vanaf Mediclinic Vergelegen. Kaapstad Internationale Lughawe is 34 km vanaf Francolin en Stellenbosch is slegs 15 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mike F
Saam met lewensmaat
5.0
Fine. The property was quiet, clean, comfortable and safe. Recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Alta O
5.0
Veilig, rustig, netjies skoon, gemaklike bed. Baie lekker, veilig, rustig, netjies skoon, gemaklike bed.
Okt 2025
Johan L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Ons derde besoek. Baie netjies, puik akkommodasie, beveel sterk aan.
Sep 2025
Wallace & Theresa G
Saam met lewensmaat
5.0
Marvelous. Our stay was very good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Sekkie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, die beste plek. Alles was uitstekend, skoon, baie spasie. Niks kort nie.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 14 Francolin Street, Monte Sereno, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Francolin Self-Catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R755
R 755 R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R755
R 755 R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R755
R 755 R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Francolin Street, Monte Sereno, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0740fbdbad55599c235f2056ca364be581419cd6164812a011250ef3d0281ed01f15fde70169478f15fb86d2ec99671a9957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R755 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 14 Francolin Street Monte Sereno 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060482513373 18.840984599614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang