Successfully reported

Frangipani Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ek het 'n vriendin bygekry. Baie dankie! Baie, baie lekker. Gasvrou het ons ingewag en dadelik tuis laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Comfortable and convenient. We were very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Regtig baie lekker gebly. Die plekkie is regtig baie nice, skoon en gerieflik. Als was daar wat ons nodig gehad het en Elmarie was enige tyd beskikbaar. Selfs toe die buurt se water af was a.g.v. 'n gebarste pyp, het ons op hoogte gehou. Daar was selfs koffie, tee en suiker genoeg vir 'n paar dae en selfs melk. Baie gerieflik kon ons wasgoed was en daar was selfs waspoeier. Ek kan regtig die plek aan enige iemand aanbeveel. Voertuig was veilig en agter remote hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very helpful host, a lovely unit, and a pleasant stay! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elmarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Merriman Avenue, Greenway Rise, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74cd8e28a3d18ccf4acffe230c447668ff7a2c18dc38affdcf787bd5bd1f53c981641b3f35a1b566126694771f22b78901bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 11 Merriman Avenue Greenway Rise 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0679894 18.8373233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang