Frangipani Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Merriman Avenue, Greenway Rise, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Frangipani Cottage is sentraal geleë in die oulike dorpie Somerset-Wes, naby alle geriewe.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed met ingeboude kaste, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV, terwyl die kombuis volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel, lugbraaier, mikrogolfoond en wasmasjien.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkering en braaigeriewe. Die eiendom beskik ook oor 'n omheinde tuin met buitemeubels. Die kothuis is 'n aparte eenheid met volledige privaatheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elmarie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 11 Merriman Avenue, Greenway Rise, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Frangipani Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Merriman Avenue, Greenway Rise, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang