Successfully reported
+18

Fransie en Doep se Stoep

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Azalia Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Fransie en Doep se Stoep is 'n lieflike gesinsvakansiehuis in die kusdorpie Stillbaai. Die dorpie skuil op die oewer van die Goukou-rivier en spog met lang dele sandstrande, riviermonding en 'n verskeidenheid see- en voëllewe.

Die ruim huis kan tot 10 mense akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, sowel as 2 enkelbeddens, en sy en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die 2 slaapkamers op die onderste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed en albei het 'n en suite-badkamer, een met 'n bad en een met 'n stort. Die vierde slaapkamer is 'n klein kamer op die boonste vloer wat 2 enkelbeddens bevat en kan van enige van die badkamers in die ander kamers gebruik maak.

Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met kroegstoele en 'n eetarea vir 8 sitplekke. Die leefarea bo het 'n lieflike kaggel en pragtige uitsig oor Stilbaai en vanaf die balkon kan jy 'n uitsig oor die see geniet. Die huis het 'n privaat lapa waar gaste 'n braai kan geniet.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai-strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Judy R
Besigheidsreis
5.0
Very pleasant and will book with you again! It was enjoyed by my team that stayed there. They had no complaints and would recommend it ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sonja J
Saam met lewensmaat
5.0
It's really a comfortable place to stay. Well worth it, but I feel they could put a thicker duvet on the bed in winter.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Samantha M
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay, would book again. But please have WiFi or DStv available. The house was very spacious and everything we needed. Since it wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Sophy K
Gesin met klein kinders
5.0
Rus vir die siel. Fantasties, ek sal beslis weer van die huis gebruikmaak.
Mrt 2025
Ninke G
5.0
Awesome! Dit was baie lekker daar. Ons het dit geniet. Só lekker geslaap! Ons sal baie graag weer wil kom!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 14 Azalia Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fransie en Doep se Stoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Azalia Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff4d88241d3dabfa4a7f217f4ea38939ce039723875c97aa97396372aae287ce8b4adbc13f85fc518fe3a34ebd2af1f85c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 10 mense 107 5 1 5 14 Azalia Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367969670653 21.399384276474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang