Successfully reported
+9

Fransmanskraal - Klein Frans Cabin

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fransmanskraal Farm, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fransmanskraal - Klein Frans-hut is 'n eksklusiewe wegbreekplek in die hartjie van wingerde en bied asemrowende, ononderbroke berguitsigte. Hierdie luukse hut bied volledige privaatheid en 'n meeslepende natuurervaring, perfek vir diegene wat rustigheid soek in die nabyheid van Stellenbosch.

Die hut bied slaapplek vir 2 gaste, is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul koffie kan geniet.

Gaste kan ontspan op die dek, wat toegerus is met 'n braai en 'n verhitte buitepoel, ideaal om af te koel op warm dae. Hulle kan deur die omliggende wingerde en boorde stap om die bekoring van die plaaslewe te ervaar of bloot ontspan terwyl hulle die pragtige natuurskoon geniet.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Izette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Fransmanskraal Farm, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fransmanskraal Farm, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75da86eba7b159796cfc6e584ffb00627040858abc0e41898f9a515a8000a0ed78f372a61d65db887ce66b7bcad1b23cd67f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 2) Fransmanskraal Farm Devon Valley Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.914647641457 18.802625039742
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang