Successfully reported
+33

Freedom Plaza 102

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rev Michael Scott Street, 1990 South Freedom Plaza, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Freedom Plaza 102 is 'n pragtige selfsorg-solderwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Windhoek. Dit is ideaal vir sakereisigers of toeriste wat graag hierdie gewilde area in Namibië wil verken.

Die ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste verdieping met 'n en suite-badkamer en gastetoilet op die onderste verdieping. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die omliggende stad. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie wanneer die son sak. Die kompleks is naby alle geriewe insluitend kruidenierswarewinkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • Rev Michael Scott Street, 1990 South Freedom Plaza, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rev Michael Scott Street, 1990 South Freedom Plaza, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA210d26cdf24ab661f675cbaa0a583b7db6e6204d10c917b131f5eb113cf0b155872e5d0cd2be8413c3f3307804bb9d3807f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) Rev Michael Scott Street 1990 South Freedom Plaza Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.569361 17.085583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang