Successfully reported
+10

Freedom Tiny Two

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holmhill Road, Farm B5A, East London, 5210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Freedom Tiny Two is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat ideaal geleë is op Plaas B5A, sowat 13 km vanaf Oos-Londen. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, lugbraaier, yskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Beperkte gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio wat spog met uitsigte oor die rustige omgewing van die plaas. Gaste kan in die uitgestrekte lowerryke omgewing kuier en 'n ontspannende piekniek geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Holmhill Road, Farm B5A, East London, 5210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Freedom Tiny Two het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holmhill Road, Farm B5A, East London, 5210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbacb66fabeb71519d7b8b5affa14ec8d5369678e1a8935b15c8a1a0f2df832aa772a372e137a4ba54d24461039cf84290476?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Holmhill Road Farm B5A 5210 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.933968 27.939466
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang