Successfully reported
+7

Freedom

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Formosa Street, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Freedom is 'n lieflike kothuis in Storms River Village en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf te midde van inheemse woude en aan die voet van die majestueuse Tsitsikamma-bergreeks.

Die kothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, met gemaklike slaapplek vir tot 3 gaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV en gemaklike rusbanke. Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek, lugversorging en 'n verwarmer is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Die kothuis maak oop op 'n patio met buitesitplek, 'n tuinarea en braaigeriewe. Die eiendom is naby restaurante, ziplines, Segway-toere, tubing, Tsitsikamma Nasionale Park, Bloukrans Bungy en wildreservate. Gaste kan ontspan in 'n rustige tuin wat deur meer as 1 000 voëls besoek word, insluitend die Knysna Loerie, en die Island of Dreams-stroom geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 38 Formosa Street, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Freedom het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Formosa Street, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ac1f391f4a92d90bd280ceb3b9f687daa0b2839ace086dd40c683caa6e004ec72da4700b94ff77dc40141995c8415039a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 38 Formosa Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9729278 23.8878222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang