Successfully reported
+27

Freek's Cottage Farm Stay

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookfield, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Freek's Cottage Farm Stay is geleë op 'n werkende Karoo-plaas, naby Murraysburg. Hier kan 'n mens met perde, skape, beeste, angorabokke en soveel meer kommunikeer. Kom geniet ons gasvryheid, rustigheid en wye oop ruimtes.

Hierdie selfsorgkothuis bied slaapplek vir tot 4 mense in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die ander slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 2 aparte toilette.

Die eenheid bied ook 'n volledig toegeruste kombuis. Ander geriewe sluit 'n binnenshuise braai-area in. Buite is daar 'n lapa met braaigeriewe.

Let asseblief daarop dat die selfoonsein baie swak is, maar beperkte WiFi word voorsien. Daar is geen TV nie. Die eenheid het sonkrag en is glad nie afhanklik van Eskom nie.

Gaste is welkom om hul eie bergfiets saam te bring en die plaaspaaie te verken of op die rivier te gaan vir varswatervisvang. Ander aktiwiteite sluit in voëlkyk en stap. Troeteldiere wat ingeënt is, is ook welkom indien vooraf gereël, maar gaste moet hul eie hondebeddegoed en -bakke saambring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chalreda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Brookfield, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Freek's Cottage Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookfield, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHl4uOevZkVlly0E577ik4hpo5a0d5hPcdUTFKstZqslcoNsH82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense 75 5 1 5 Brookfield Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.883606410433 23.718303199271
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang