Freeks Rooms
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmond Road, Engelsmans Kraal Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Freeks Rooms bied gemaklike verblyf op die eienaar se werkende plaas, net buite Murraysburg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek of 'n gerieflike oornagverblyf terwyl hulle deur hierdie dorp reis.
Gaste kan kies tussen 2 eenhede, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Die eenhede sluit gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, kombuisies en tee- en koffiemaakgeriewe in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met braaigeriewe en veilige parkering. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in Murraysburg, wat ongeveer 11.5 km weg is. Graaff-Reinet is ongeveer 102 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chalreda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Richmond Road, Engelsmans Kraal Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmond Road, Engelsmans Kraal Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang