Successfully reported

French Country Cottage

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Jacques E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Gemaklik, pragtig en gerieflik. French Country Cottage is 'n fantastiese klein woonstel aan die voet van Tafelberg met 'n pragtige klein tuintjie en 'n suurlemoenboom buitekant. Die vertrek self voel baie groot a.g.v. die oopenbaarheid daarvan, die aantrekkamer en die klein kombuis vertrek. Dit was baie goeie waarde vir geld in die Oranjezicht omgewing en ek sal definitief dit aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Seker een van die beste plekke wat nog in die stadskom ervaar is. Baie lekker gebly. Plek is pragtig en geleë in 'n stil straat hoog teen die berg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Bridle Road, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03935bbc6f8ded0d169c92b009249ef2941ea8e54ec98b5f5c937cc395fb202e7c3fd6b8af0bacd5f0d8339905c64ee2c5d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 24 Bridle Road Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9471145 18.4165239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang