Successfully reported
+15

French Linen

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evans Street, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

French Linen is in Bloemhof geleë en bied gehalteverblyf vir gesinsbesoekers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 2 kamers wat gaste in vorm kan kies. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers beskik ook oor lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste word veilige, onderdakparkeerplek op die perseel aangebied.

Die gastehuis is binne maklike bereik van die N12-hoofweg geleë, wat dit ideaal maak vir oornaggaste of sakereisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lynda V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stopover place. Spacious, clean room. Great for an overnight stop.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Isabel E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was ontspanne en die omgewing was rustig en privaat. Ons het heerlik gebly. French Linen is veilig en 'n baie gemaklike gastehuis. Die gastehuis w...
Sien meer
Okt 2025
Anna V
5.0
Mooiste en rustigste plekkie. Silwerskoon! Heerlik en rustig oornag in hierdie beautiful plekkie!
Okt 2025
Ronel E
Saam met lewensmaat
5.0
Was in Bloemhof vir vergadering. French Linen is 'n uitstekende keuse vir verbly. Pragtigste plek! Baie gawe gasvrou. Plek was baie skoon, netjies en ...
Sien meer
Sep 2025
Leminda V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike plek. Baie oulike plek! Mooi dekor. Het heerlik daar gewoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Edna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Evans Street, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Gaste dink French Linen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evans Street, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAead76480e98a43b7ed677314664da08ad93bf667a0e42cbd246dc4d89de683d42b610f0e4865b8a9ee6f00d7d9e75b232354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 Evans Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.649593062132 25.604019855591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang