Successfully reported

French Quarter in Sandbaai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lidia Hanna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was a wonderful stay, which I would recommend to anyone. Very nice location, close to the water, restaurants, and shops within walking distance. Beautiful tree at the back. Nice porch at the front that I fully used to relax. Great accommodation and helpful owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alles was gerieflik en veilig, 'n paar treë van die baai af. Die plekkie was baie mooi en goed geleë. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
French Quarter in Sandbaai
Dit was lekker om julle daar te hê

Dirk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustige plek vir 'n paar dae se rus om na weg te breek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Uitstekende waarde en ligging, mens voel sommer tuis. Dis ons 2e keer wat ons daar gaan bly het. Toe ons besluit om Langebaan toe te gaan, was daar geen twyfel nie, ons gaan terug French Quarter toe. Alles en meer wat mens nodig het vir 'n baie lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
French Quarter in Sandbaai
Dit maak my hart bly, Ciska. Julle is altyd welkom

Annelise N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasies. Heerlik gebly en van al ons stres ontslae geraak. Wens ons kon langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goedgeleë en gerieflik. Baie gerieflike en goed geleë plek, naby die meer en besighede. Dit het ons gepas omdat ons vandaar die hele omgewing kon verken. Baie dankie aan Melanie vir gasvryheid en behulpsaamheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker rustige naweek was ontspannend. Sal weer daar gaan bly. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jothea H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Laid back beach vibes in a safe environment. The beach is literally on your doorstep. We loved our stay. The hosts were super responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
French Quarter in Sandbaai
Always a pleasure to host guests like yourself. Hope to see you again soon

Elmarie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Ons is baie vriendelik verwelkom deur Madelein, met pragtige verblyf. Heerlike verblyf net 'n paar tree vanaf die lagoon. Pragtig gemeubileerd met alles wat vir 'n kort verblyf nodig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Lovely comfortable stay in a quaint private cottage close to the lagoon. Lovely place, as in pictures. Good chance that we will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Lagoon Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb795b6c07bc8841afb18986019f0c3617d15a3b50bfbde2e25b19795822b93032739a8555af152dd94ffd1bfd8e7888019d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 3) 45 5 1 5 16 Lagoon Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101317973907 18.031188228836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang