Successfully reported
+19

French Quarter in Sandbaai

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Lagoon Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

French Quarter in Sandbaai bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n paartjie en is baie naby die winkels, restaurante, strand en Langebaan se besienswaardighede en aktiwiteite.

Dié ateljeewoonstel het 'n dubbelbed, enkelbed en 1 kinderbedjie wat genoeg plek vir 2 volwassenes en 'n kind bied. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gerieflike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi.

Daar is lieflike braaigeriewe wat gaste tydens hul verblyf kan gebruik.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lidia Hanna W
Saam met lewensmaat
5.0
It was a wonderful stay, which I would recommend to anyone. Very nice location, close to the water, restaurants, and shops within walki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was gerieflik en veilig, 'n paar treë van die baai af. Die plekkie was baie mooi en goed geleë. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2025
Dirk H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plek vir 'n paar dae se rus om na weg te breek. Sien sterre.
Mei 2025
Ciska K
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende waarde en ligging, mens voel sommer tuis. Dis ons 2e keer wat ons daar gaan bly het. Toe ons besluit om Langebaan toe te gaan, was daar ge...
Sien meer
Mei 2025
Annelise N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Heerlik gebly en van al ons stres ontslae geraak. Wens ons kon langer kuier.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 16 Lagoon Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink French Quarter in Sandbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Lagoon Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb795b6c07bc8841afb18986019f0c3617d15a3b50bfbde2e25b19795822b93032739a8555af152dd94ffd1bfd8e7888019d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 3) 45 5 1 5 16 Lagoon Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101317973907 18.031188228836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang