Successfully reported
+40

French Toast

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison Road, 2.2 km from the N2, 16.6 km from George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

French Toast bied gemaklike selfsorgverblyf aan die voet van die Glentana-heuwels. Dit bied pragtige uitsigte oor die omliggende plaas met die berge en oseaan in die agtergrond, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n rustige wegbreek.

Hierdie gesinseenheid kan altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer sowel as 'n badkamer. Die knus slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die leefarea, wat die en suite-badkamer met die hoofslaapkamer deel. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n sentrale eetkamertafel met 4 sitplekke. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die eiendom maak gebruik van sonenergie.

Buite is daar 'n lieflike patio met 'n buite-eettafel sowel as 'n vuurput, wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aande terwyl jy die uitsigte en diere soos dwergbokke, hasies, Indiese en goue fasante, en Swart Angus-beeste bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is 16 km vanaf George en 11 km vanaf George Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Branton H
Gesin met klein kinders
5.0
Outdoorsy, stunning views of the ocean. Near George, Knysna, Hartenbos and Mossel Bay. Cynthia and Flip are salt of the earth people. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Carmen G
Saam met vriende
5.0
Like home & like own family. This place felt like home! Such a lovely stay with genuine, hearty people. I will recommend this place any...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Deborah W
5.0
Absolutely wonderful. It was an amazing experience. Great hospitality and genuine caring from the hosts. The views are spectacular and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Elzette D
Gesin met klein kinders
5.0
Mooi, gesellig, dadelik tuis gevoel. Warm ontvangs en pragtige plaas. Ons het heerlik gebly!
Jun 2025
Stephanie W
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was hemels. My verblyf by French Toast Gastehuis was uiters aangenaam en ontspannend. Die gasvryheid van die personeel het my dadelik welkom laat ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Morrison Road, 2.2 km from the N2, 16.6 km from George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink French Toast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer sonder trappe
Breë badkamerdeur
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison Road, 2.2 km from the N2, 16.6 km from George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd9427ad37e9c246b4d8cccb421191272361c00caa8c44f262dc5a9f8ff7c007ff66261cb03d3de379333267c3f9596b591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Morrison Road 2.2 km from the N2 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.040356035176 22.300457728539
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang