Freyja’s Corner
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60B Hannes Pienaar Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Freyja's Corner is 'n selfsorgvakansiehuis in Bay View, Mosselbaai in die Tuinroete. Hierdie eiendom is 'n ideale verblyf vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike huis om hul vakansie te geniet.
Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl beide die tweede en derde slaapkamers met 'n dubbelbed ingerig is. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbakke en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n TV met stromingsdienste en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n onderdakstoep wat met buitemeubels gemeubileer is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n braai en 2 veilige parkeerplek agter die hek. Hierdie eiendom is naby die strand, Hartenbos en geriewe om te geniet soos verskeie winkels en restaurante. Buurdorpe soos George is ook binne maklike bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
JJ Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 60B Hannes Pienaar Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Freyja’s Corner het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60B Hannes Pienaar Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang