Successfully reported

Friday Island

Gastehuis
Binnehofkamers - Slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R 1 518
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en het elkeen 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke kamer lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die binnehof.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer - Slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R 1 518
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n stoep met buitesitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seefront-solderkamer - Slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R 2 552
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens op die onderste verdieping en 2 enkelbeddens in die soldervertrek en bied slaapplek aan 4 gaste. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer se kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die see.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 518
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Main Road, North Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA411c0ffbfca874d7ba87632b1b68998c50a45c53c635c9262bee0a75c44f3159806e2e82a3670161f5ba9ac7b5a4b30a73e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 518 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 92 Main Road North Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08246258221 18.032341003418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang