Successfully reported

Frinton on Sea 12

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Jan K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Spot-on near perfect accommodation. The place is perfect! We travel a lot and I think it's the best place we have stayed in ever! They have more appliances than we have in our home and it looks newly renovated. A daily service rocks up to your door. Aircons in every room. Super friendly. Think we found our spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Frinton on Sea 12
Thank you so much for the lovely review. We appreciate it very much and look forward to welcoming you back.

Warren M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

10 uit 10. Wonderlike gesinsvakansie. Plek is perfek geleë, skoon en het alles wat jy nodig het. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Frinton on Sea 12
Baie dankie, ons waardeer jou mooi boodskap.

Ronel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Puik waarde vir geld. Lieflike silwerskoon woonstel met 'n fantastiese see-uitsig. Dankie vir vyfster kwaliteit linne en handdoeke, asook vir 'n puik toegeruste kombuis met goeie kwaliteit toebehore. Ek kan die woonstel met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Frinton on Sea 12
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Ronel. Dit was vir ons net 'n plesier om julle te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 78 Compensation Beach Road, Unit 12 Frinton on Sea, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebcb352a59ff1c1899965f98ecb060cf5237a84bb917c53f6daee1d3bbd0ea580b3851625725cada7b37ac226bdb1ef28fea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 78 Compensation Beach Road Unit 12 Frinton on Sea 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.5374733 31.2210514
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang