Successfully reported
+12

Froggy Hollow Annex

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayflower-weg 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Froggy Hollow Annex is op 'n kleinhoewe net buite Howick geleë en bied selfsorgverblyf in 'n rustige landelike omgewing met koeie, skape, eende, honde en katte op die perseel.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in, asook 'n sitarea met sitplek, 'n TV, boeke en 'n eetkamertafel vir 4. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n swembad, braaigeriewe, 'n groot dam, eendedamme en die Umngeni-rivierfront.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in Midmardam 4 km weg, die Mandela-monument 15.5 km weg, Piggly Wiggly-Midlands 13.2 km weg, en Howick-watervalle, Canopy Tours, Karkloof Market en Ground Cover, alles binne 20 km.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Brenda R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige slaap plek veral voor Comrades. Baie lekker, Robyn en haar man was so vriendelik en ons baie welkom laat voel.
Jun 2025
Tyrone L
5.0
It was calm and peaceful with stunning views. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jacques K
Saam met vriende
5.0
Peaceful and beautiful location. Absolutely stunning setting, quiet and beautiful, beautiful cottage, would definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Irene E
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, Nic enjoyed fishing! What an outstanding stay at Froggy Hollow. Robyn and Frank are such warm and kind hosts. Will definitely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
4.8
Mooi, lekker en aangenaam. Baie aangenaam vriendelike gashere.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mayflower-weg 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Froggy Hollow Annex het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayflower-weg 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3670d9d6a2d9fac179f1598edecba6c20657a9255c3ce2929dd370a1982ee4a314be6ece17b82f27a3b2a41319597ffa60a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Mayflower-weg 6 Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.496264960795 30.214833813105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang