Frogmore Guest Accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Naude Street, Wilgepark, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Frogmore Guest Accommodation bied gaste 'n selfsorg-tuinkothuis in Wilgepark, Harrismith, op die eienaar se perseel. Hierdie knus eiendom is perfek vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die kothuis het slaapplek vir tot vier gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die sitkamer 'n dubbelslaapbank bied wat geskik is vir twee gaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, noodsaaklike eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 is ook beskikbaar. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n muurgemonteerde TV met 'n volledige DSTV-boeket en toegang tot WiFi.
Buite kan gaste die braaigeriewe en onderdakparkeerplek agter 'n sluitbare hek geniet. Alhoewel die kothuis op die eienaar se erf geleë is, word volkome privaatheid verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Naude Street, Wilgepark, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Naude Street, Wilgepark, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang