Successfully reported

Full Circle BnB

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Corli G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasvrou baie vriendelik, behulpsaam en plek baie netjies en skoon. Baie ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verny
Full Circle BnB
Baie, baie dankie vir julle positiewe review. Dit was so lekker om julle hier te kom huisves. Julle is enige tyd weer welkom. PS- Hoop jou plantjie groei mooi. Vriendelike groete Verny

Lawrence Webb D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. Very pleasant. The host was very friendly, property clean and accommodation excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Aangenaam. Baie lekker. Sal enige tyd weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verny
Full Circle BnB
Hallo Eben en familie, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Julle is enige tyd weer welkom. Ek sal die flies liggie volgende week stuur. Ek is nie baie besig op die oomblik. Groete aan die familie.

Itricia C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Amazing. Dit voel of jy met jou ouma gekuier het. Die lekkerste ontbyt. So netjies en die dame is so gasvry. Ek gaan beslis weer daar kuier. Sy is die ultimate verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker om by Full Circle oor te slaap. Dis pragtig en so gemaklik en cozy. Dit was absoluut lekker gewees om by Full Circle Gastehuis te bly. Dit is so mooi daar en so stil en kalm. Die oulikste kitties en hondies het ons gegroet. En ek en my kiddies het dit regtig baie geniet. Die beddens is so gemaklik ons wou nie uit die bed uit klim nie. Vreeslik baie dankie. Ons sal gerus weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verny
Full Circle BnB
Liewe Estelle, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ek is baie bly dat jy dit geniet het en ek sien uit daarna om jou en jou familie weer te verwelkom. Tot wedersiens. Beste groete, Verny

Renier H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Baie lekker gewees. Baie lekker plekkie. Rustig en het die aand daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Verny
Full Circle BnB
Hello Renier, baie dankie vir jou goeie en eerlike terugvoer. Dit was 'n groot plesier om jou by ons te kon hê. Ek sien jy het my 'n 4/5 gegee vir sekuriteit. Sal jy asb. so gaaf wees om vir my te sê wat ek kan en moet verander om 'n 5 te kan kry? Ek wil graag hê die volgende gaste moet 100% veilig voel. Baie dankie Verny - Full Circle BnB.

Marinus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Warm welcoming. Very nice host, very friendly and welcoming, the most warming animals and lovely garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verny
Full Circle BnB
Hello Marinus, baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Dit was 'n groot plesier om jou en jou vriendinne hier by ons te hê. Ek sien dat jy my 'n 4/5 telling gegee het vir skoonheid. Mag ek asb. vra dat jy my sê wat jy gevind het sodat ek doodseker maak die volgende gaste kry my plek in 'n 100% toestand. Baie dankie Verny Full Circle BnB

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Verny Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R650
R 650 R 488
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R650
R 650 R 488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 488
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Koedoe Street, Sunnyridge, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe45e4d497cff05cad612e83319de073a4b815a540457ed111fbb7994a843ffd45f82ce8d20d26565cf88cb24efb11b965b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 102 Koedoe Street Sunnyridge 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.171201 28.18095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang