Full Circle BnB
Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Koedoe Street, Sunnyridge, Germiston, 1401, Gauteng
-
Vanaf
R650R488 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Full Circle BnB bied gemaklike en gerieflike verblyf in Sunnyridge, wat dit die ideale oornagplek maak vir gaste wat op soek is na 'n rustige verblyf.
Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en bied 2 en suite-badkamers, asook 'n gedeelde badkamer met 'n stort en bad of net 'n stort.
Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n elektriese en gasstoof, 'n voedselverwerker, koffiemasjien, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, glasbakke, wynglase, mikrogolfoond, drukkoker, elektriese braaipan, lugbraaier, 'n elektriese ketel, potte en panne, en 'n versapper.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n buite-sitkamer waar gaste kan ontspan of 'n duik in die gedeelde swembad kan neem. Onderdakparkering is beskikbaar vir 4 motors.
Die eiendom is geleë in Sunnyridge, 'n voorstad tussen Bedfordview en Edenvale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Verny Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 102 Koedoe Street, Sunnyridge, Germiston, 1401, Gauteng
- Gaste dink Full Circle BnB het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Koedoe Street, Sunnyridge, Germiston, 1401, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang