Successfully reported
+47

Full House and Studio Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Full House and Studio Apartment is in Rondebosch, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die hoofhuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 5 volwassenes en 1 kind. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n drie-stapelbed wat geskik is vir 2 volwassenes en 1 kind, terwyl die laaste slaapkamer ingerig is met 'n enkelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort oor die bad.

Daar is 'n ateljeewoonstel wat slaapplek bied vir 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ateljee het 'n kombuisie met 'n yskassie, lugbraaier, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel.

In die hoofhuis beskik die oopplan-leefarea oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.

Die huis beskik ook oor 'n werkstasie en gimnasiumtoerusting. Gaste sal toegang hê tot die kinderspeelpark, boomhuis en privaat sonverhitte swembad. Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.

Slegs 15-20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, sal gaste naby die middestad, strande, Kirstenbosch Botaniese Tuine, Newlands Stadion en Claremont-winkelsentrums wees, terwyl hulle 'n ontspanne, residensiële atmosfeer geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa47a833bca51869006fe0358655b1c40dd173c03ab47faecb9b2a90ef0799066458bd6e0149c6c915e01a060d4a377a150a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 5 Loch Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9559661 18.4887445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang