Full House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Uys Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R5 450 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Full House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol gemeubileerde huis in die 'ou stad' van die kusdorp Arniston. Die huis bied slaapplek vir tot 8 volwassenes en 2 kinders.
Die vakansiehuis bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en eetarea, en 'n sitkamer wat oopmaak na die patio. Die hoofslaapkamer is bo geleë en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Balkon lei vanaf die hoofslaapkamer met direkte toegang tot die patio-area op die onderste verdieping. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir 2 kinders. Vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeloond, 'n stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n Afsonderlike opwaskamer en waskamer is ook beskikbaar en is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien.
Die ruim oopplan-leef- en eetkamer het 'n kaggel en maak oop na 'n gedeeltelik oordekte patio met ingeboude braaigeriewe. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV. Gaste kan toegang tot hul eie DStv- en Netflix-rekeninge kry. Die TV-sitkamer maak oop na die patio.
Buitebraaigeriewe is beskikbaar, sowel as 'n buitestort, visskoonmaakkomme na 'n dag van visvang, en parkering is beskikbaar in 'n oordekte dubbelmotorhuis. Full House is toegerus met 'n alarmstelsel en CCTV-kameras vir ekstra sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 6 Uys Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Full House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Uys Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang