Fumo House Lifestyle Apartments
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 New Road, Carlswald, 1684, Gauteng
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fumo House Lifestyle Apartments bied moderne selfsorgverblyf in Midrand in die Gauteng-streek, 2.6 km vanaf Gallagher-konferensiesentrum.
Hierdie verblyf het sy eie balkon met buitesitplek. Khayalami het 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens in elk. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die woonstel het 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitkamer bevat gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom beskik oor 'n speelgrond vir kinders, 'n buitelug swembad en gratis privaat parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 92 New Road, Carlswald, 1684, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 New Road, Carlswald, 1684, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang