Successfully reported
+51

Furrows Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Street, Nieu Bethesda, Graaff Reinet, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Furrows Lodge is in Nieu-Bethesda in 'n klein populierwoud met 'n uitsig op Kompasberg. Ons bied 'n rustige wegbreek aan sakereisigers of vakansiegangers. Ongelukkig word geen kinders onder 13 jaar of troeteldiere toegelaat nie.

Daar is 5 selfsorgsuites met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het 'n kombuisie, badkamer, slaaparea met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, en 'n eetarea. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster, koffie, tee, eetgerei en breekware toegerus. Geen rolstoelfasiliteite is beskikbaar nie.

Braaigeriewe is beskikbaar en die plaaswinkel op die dorp bied alle soorte vleissnitte te koop.

Ons is naby die beroemde Uilhuis en ander besienswaardighede soos galerye, restaurante, die plaaslike bierbrouery en 'n kroeg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 207 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anika F
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Lovely stay and experience! The host is very kind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jean-Henri V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie netjiese en skoon. Sal vir seker weer daar bly.
Okt 2025
Liezel P
Saam met lewensmaat
5.0
Oulik, skoon en netjies. Baie oulike plekkie!
Sep 2025
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige verblyf met 'n sterk gemeenskapsgevoel. Pragtige kamertjie weggesteek in 'n hoekie agter 'n mini poplar woudjie. Dekor en toebehore was buite...
Sien meer
Sep 2025
Schalk V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, skoon slaapplek, vriendelike diens. Het oornag verblyf gehad, pragtige omgewing en skoon en netjiese slaapkamer, badkamer en kombuis met all...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Althea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 212

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hill Street, Nieu Bethesda, Graaff Reinet, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Furrows Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Street, Nieu Bethesda, Graaff Reinet, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70b5ff1752d0f9d66e2e93a1310a263cc5070f515cf33c97ac8f83ae4f47c799013b382f58cc9c4fb4a9beca008d4f210892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 207 5 1 5 Hill Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.867020518547 24.551562666893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang