Further Beyond Garden Cottage
- 
            
            
                Kapasiteit: 4 persone
                                                        
                                            
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Plaaitjieskraal Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Further Beyond Garden Cottage is in Hogsback geleë en bied asemrowende bos-, berg- en tuin-uitsigte, asook 'n oorvloed voëllewe. Hierdie lieflike eiendom is die perfekte plek om weg te kom van die gewoel van die stadslewe.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Boonop het die eenheid 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir kinders.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n kaggel vir kouer nagte.
Buite, op die patio, het gaste toegang tot addisionele buitesitplek asook 'n Weber-braai, met rustige uitsigte oor die omliggende bome.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plaaitjieskraal Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Further Beyond Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 4 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Plaaitjieskraal Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang