Successfully reported

Fynbos

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Anri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Clean and beautiful. Juliana was very accommodating and helpful with the check-in process. The house was as stunning as the photos showed and very clean. We will definitely stay again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Dis vir seker nie die laaste wat Fynbos van ons gesien het nie! Ons het heerlik gebly in Fynbos. Dit is 'n praktiese plek wat in bykans al jou behoeftes voorsien. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Beste waarde vir geld in 'n lang tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madre S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Die verblyf was baie netjies en skoon. Dit het alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Dankie mooie Paarl. Baie dankie, Juliana is baie gasvry, baie goeie kommunikasie en 'n voorreg om in hulle huis te bly wat alles het wat jy in jou huis het. Baie lekker gebly, net spyt oor een ding: ons tyd was te kort daar 🩷.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieb O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Alles wel. Ja, vir seker 'n lieflike, netjies opgepaste huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nihanda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies en naby alles. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne L
1 nag
5.0
Jul 2024

Comfortable, neat and tidy. We went to a wedding in the area and stayed over at Fynbos. Unfortunately, not too much time was spent there, but we were happy with the accommodation. No complaints. It was nice to have the option of a bath or shower, and it was nice to have air conditioning in the main bedroom. Heated blankets were also a nice touch for keeping warm. There was a heater in the lounge as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Netjies, gerieflik en skoon. Baie netjiese en oulike plek. Ons het baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Perfek! Hulle tick al die bokse van skoonheid, gemaklikheid tot mooiheid en veilig! Vir dit wat hulle bied soos letterlik iets van alles het ons gevoel of dit ons eie tuiste is! Jy hoef net jou tas te laai, hulle bied al die ekstras!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elroy M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Asemrowend! Baie dankie vir 'n baie goeie en lekker plek. Beslis 'n aanbeveling vir ander. Ons het dit baie geniet en vriendelike en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juliana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Fabriek Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03df132bfb457d69a7a890751a3298cb332286436577d95500818b30abb435d5ec47ce2a89b6508af82133726959ab45d41c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 32 5 1 5 37 Fabriek Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.727651969002 18.9648485
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang