Bunkers Bay
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 19 Pinnacle Drive, Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
            Fynbos 19 is 'n bekoorlike huis in die Pinnacle Point-landgoed, Mosselbaai, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte. Dis die perfekte toevlugsoord vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige vakansiewegbreek.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Drie van die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Elke slaapkamer beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die vermaakarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die vermaakarea sluit 'n pooltafel, 'n TV en gemaklike sitplek in. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.
Dié huis maak oop op 'n omheinde balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot gholf, 'n spa, 'n fiksheidsentrum, 'n swembad en 'n klubhuis, alles te midde van die landgoed se asemrowende natuurskoon.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Beyond Group Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 19 Pinnacle Drive, Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Bunkers Bay het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 19 Pinnacle Drive, Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang