Successfully reported

Fynbos Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Sybil J
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Veilig, skoon en het heerlik gebly. Het vreeslik lekker gebly. Ek beveel Fynbos aan vir enige iemand. Als wat jy nodig het en Letisha het moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie goeie diens. Baie netjies en skoon. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letisha
Fynbos Cottage
Baie dankie, enige tyd welkom terug.

Ilse C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Will definitely stay there again! It was great! The host confirmed availability within a minute and the accommodation was booked on very short notice. We felt safe with our own private entrance and secure parking. I appreciated the personal touch of rusks, milk and filtered water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letisha
Fynbos Cottage
Thank you, lovely guests. Welcome back anytime.

Hannelie P
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Baie netjiese woon eenheid vir net op warm van kos in mikrogolf het ketel, brood. Baie netjiese woon eenheid vir net op warm van kos in mikrogolf het ketel, broodrooster. Net baie koue eenheid in die winter agv teels oral en geen bedmatjies in slaap kamer. Het wel verwarmer wat mens kan rondskuif.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
1 nag
4.6
Mrt 2025

Waarde vir geld. Baie tevrede. Sal enige tyd weer van Fynbos gebruikmaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Very pleased. Very pleased, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letisha
Fynbos Cottage
Thanks for staying at Fynbos Cottage. Welcome back anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Letisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Turner Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4398770af00c9abe64cb6c22e42c443c84deb429b0f1d6272e7b88654ebce743cee3289b739432ec777efecb641f73342fec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 21 Turner Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.238270383508 28.299774257637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang