Successfully reported
+14

Fynbos Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Turner Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fynbos Cottage is 'n bekoorlike kothuis langs die Liebenbergrivier in Bethlehem. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.

Hierdie ruim kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n lessenaar en kaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n etenstafel vir 2 en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 2 rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat stoep met meubels en 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek agter hekke is beskikbaar. Die verblyf is naby die Wolhuterskop-natuurreservaat.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sybil J
5.0
Veilig, skoon en het heerlik gebly. Het vreeslik lekker gebly. Ek beveel Fynbos aan vir enige iemand. Als wat jy nodig het en Letisha het moeite gedoe...
Sien meer
Jul 2025
Hannelie H
Gesin met tieners
5.0
Baie goeie diens. Baie netjies en skoon. Dankie.
Feb 2025
Ilse C
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely stay there again! It was great! The host confirmed availability within a minute and the accommodation was booked on ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Henk J
Besigheidsreis
5.0
Very pleased. Very pleased, thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Hannelie P
4.6
Baie netjiese woon eenheid vir net op warm van kos in mikrogolf het ketel, brood. Baie netjiese woon eenheid vir net op warm van kos in mikrogolf het ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Letisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 21 Turner Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Fynbos Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Turner Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4398770af00c9abe64cb6c22e42c443c84deb429b0f1d6272e7b88654ebce743cee3289b739432ec777efecb641f73342fec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 21 Turner Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.238270383508 28.299774257637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang