Honey Badger House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Fynbos Estate, Joubertskloof, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
- Vanaf R2 993 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Honey Badger House bied gerieflike ruim plattelandse verblyf met asemrowende uitsigte oor die Swartland, wingerde en die bergnatuurreservaat. 
Die plaasverblyf maak voorsiening vir paartjies, gesinne, familiebyeenkomste, groepe vriende, trou- en feesgaste en werkswinkels en toevlugsoorde. Verblyf sluit 'n oorspronklike Plaashuis, Honey Badger House, Caracal Cottage en Black Eagle House in wat elk tussen 4 en 16 gaste akkommodeer.
Daar is baie buitemuurse doendinge, insluitend staptogte in die natuurreservaat, voëlkyk, bergfietsry, swem in die swembad aan die voet van die berg en ontspanning op die vele stoepe.  Grasperke, oop ruimtes, 'n oerwoudgimnasium en die moontlikheid om diere te red, maak dit 'n toevlugsoord vir kinders. Verblyf is troeteldiervriendelik in uitgesoekte huise.
Terwyl verblyf ingerig is om selfsorg te wees, bied ons heerlike plattelandse etes vir groepe van 10 mense of meer.  Wynproeë van ons natuurlik gemaak wyn, in die tradisionele styl van 1900's, is beskikbaar by ons wynmaker op afspraak.
Daar is selfoonontvangs in of naby elke gebou, 'n televisie met DVD slegs in die plaashuis en 'n skerm vir video/DVD in Honey Badger. Wi-Fi-konneksie met gratis onbeperkte internettoegang is beskikbaar in alle verblyf-, werkswinkel- en funksieareas.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Fynbos Estate, Joubertskloof, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
- Gaste dink Honey Badger House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Fynbos Estate, Joubertskloof, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang