Fynbos Golf Club
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 626, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fynbos Gholfklub is in Oubostrand, 'n plaasopstal in die Oos-Kaap geleë. Die instansie is pragtig geleë teen die agtergrond van die majestueuse Tsitsikammaberge. Perfek vir diegene wat op soek is na 'n troue of konferensie venue of wegbreek bestemming.
Die kamers is almal in die klubhuis geleë, die verblyf bestaan uit 1 wittebroodsuite en 7 standaardkamers. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, badkamers en TV's met DStv.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, konferensiegeriewe, kroeg, wasgoeddienste, gastesitkamer en 'n restaurant op die perseel in. Wi-Fi is slegs in die klubhuis beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit visvang en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 187
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Farm 626, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink Fynbos Golf Club het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 626, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang