Successfully reported

Gabbys Cottage Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michelle V
1 nag
5.0
Aug 2025

Fantasties fantasties fantasties! Sonder twyfel kan ek die gastehuis aanbeveel. Van aankoms tot uitlok was net 5 ster kwaliteit. Mooiste kamer, gemaklik met alles en nog meer wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pedro
Gabbys Cottage Guesthouse
Baie dankie, Michelle. Jou pragtige woorde en vyfster-resensie beteken vir ons so baie. Dit was heerlik om jou en Gennavieve hier te hê en ons is ongelooflik bly dat julle die verblyf geniet het. Ons hoop regtig om jou gou weer by Gabbys Cottage te verwelkom.

Altesia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Veilig en skoon. Stil en pragtig. Mens word op die hande gedra. Puik gastehuis. Definitief 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pedro
Gabbys Cottage Guesthouse
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer en vyfster-gradering, Altesia. Dit beteken vir ons ongelooflik baie om te hoor dat jy veilig en gemaklik gevoel het, en dat jy jou verblyf so geniet het. Jy is altyd welkom by Gabbys Cottage, en ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Chrisna A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

'n Absolute vreugde om daar te bly. Ons het die naweek daar oorgebly. Ons was so 6 jaar gelede daar, en ek moet sê: hulle het nie dieselfde gebly nie - hulle het nog verbeter op top diens! Die aandag aan detail, die pragtige tuin en stil omgewing met veilige parkering, dit was voorwaar 'n plesier om daar te bly en ons gaan beslis weer! Silwerskoon blyplek met alles wat 'n reisiger kan benodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pedro
Gabbys Cottage Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Wat ’n groot kompliment dat julle voel dit het selfs verbeter oor die jare. Dit is vir ons ’n plesier om sulke wonderlike gaste weer terug te verwelkom. Vriendelike groete Gabbys Cottage Gastehuis

Anne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike gemaklike warm bed in koue Bloemfontein! Vriendelike gasvrye mense! Heerlike verblyf, om die draai van die mall!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pedro
Gabbys Cottage Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Anne. Dit maak ons dag om te hoor julle het die verblyf geniet en dit gemaklik en warm gevind het, veral in koue Bloemfontein. Ons waardeer julle vriendelike woorde en is so bly dat julle ons ligging en gasvryheid waardeer het. Ons hoop om julle binnekort weer by Gabbys Cottage te verwelkom. Julle is altyd welkom.

Ian K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was really relaxing. Would have a couple more days if I had time. Excellent cottages, very clean. Beautiful setting and very friendly owners. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pedro
Gabbys Cottage Guesthouse
Thank you for your review, Ian. We are so glad you enjoyed your stay and felt relaxed. It was our pleasure hosting you. You are welcome back anytime for that extra couple of days.

Lennox O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Simply great. It was great. Nice chatting with Kevin and we even had a braai with other guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pedro
Gabbys Cottage Guesthouse
Thank you for your great review. We are delighted you enjoyed your stay here. It was a pleasure meeting and hosting you. We look forward to welcoming you back in the future.

Jacques H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic. Ons was goed ontvang, was aangenaam verras met die kamer, was mooi en silwer skoon. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pedro
Gabbys Cottage Guesthouse
Baie dankie vir jou resensie, Jacques. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.

Julie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike verblyf. Die mooiste plek. Ek kon nie glo dat mense soveel moeite doen met die kamers. Absoluut fantasties. Als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pedro
Gabbys Cottage Guesthouse
Liewe Julie Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is so opgewonde om te hoor dat jy jou verblyf by Gabbys Cottage Guesthouse so geniet het. Dit maak ons harte warm om te weet dat die sorg en moeite wat ons in die kamers sit, so waardeer word. Ons streef daarna om elke gas se verblyf besonders en onvergeetlik te maak, en dit is wonderlik om te hoor dat jy dit so ervaar het. Ons hoop om jou binnekort weer by ons te verwelkom! Vriendelike groete Gabbys Cottage Guesthouse

Jessie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fancy and comfortable rooms. Very beautiful. Perfect for overnight and long-term stays. All the amenities are there and provided for. The host is a great and is quick to answer when asked for assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pedro
Gabbys Cottage Guesthouse
Thank you for your positive feedback, Jessie. It motivates us to maintain and continually improve the high standards we strive for. We hope to have the pleasure of welcoming you back to Gabbys Cottage Guesthouse in the future. Thank you once again for your kind words and for choosing to stay with us.

Zelna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

10/10! Ons het ongelooflik lekker gebly! Vriendelikste mense, netjiese, skoon en spoggerige verblyf, sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pedro
Gabbys Cottage Guesthouse
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, Zelna. Ons is verheug om te hoor dat julle 'n aangename verblyf gehad het. Julle vriendelike woorde oor ons vriendelike diens, netjiese en skoon akkommodasie, en algehele ervaring beteken baie vir ons. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer terug te verwelkom na Gabbys Cottage Guesthouse.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pedro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 569
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 569
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 569
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Gascony Crescent, Helicon Heights, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee15a04d187c226c7b79059ccf9e571f568c99ea30a22d0912f55c0b23c658e54d363b0d1dc280adfdf1db00b8f7cb3e7e45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 569 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 24 Gascony Crescent Helicon Heights 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.073286476057 26.235056519508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang