Successfully reported
+51

Gables B & B

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Soetewiede Road, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gables B & B bied oornagverblyf in George wat sowat 300 m vanaf Fancourt en 7 km vanaf George Lughawe geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat met die Tuinroete reis.

Verblyf is in 5 slaapkamers beskikbaar. Elke kamer het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Kamer 2 is spesiaal ontwerp om rolstoelvriendelik te wees en kamer 6 is vir selfsorg toegerus. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamers het ook lugversorging, 'n platskerm-TV, 'n yskassie, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gables B & B maak tydens beurtkrag wat slegs in die laat aandure voorkom van 'n kragopwekker gebruik. Dit hou die noodgloeilampe in al die kamers aan, asook die WiFi. Suiwer katoenlinne en handdoeke word voorsien, en ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar mits dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 18 Soetewiede Road, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gables B & B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Soetewiede Road, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277b9ee8290cd12813fb43cfd926a1fd165b8a001117b0ad3b5837de80ae6b1e6c7d3b293a41539c466a49b3a88fecbfa862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 18 Soetewiede Road Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9497806 22.403797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang