Successfully reported
+30

GaDuTe gastehuis

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 31 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 689 Bernice Place, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Vanaf R1 350 R1 013 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

GaDuTe Gastehuis bied gratis WiFi en beperkte sonkrag, en is ideaal geleë net minute van groot plaaslike hospitale en binne loopafstand van 'n winkelsentrum met 'n verskeidenheid restaurante. Geleë in 'n stil doodloopstraat in Garsfontein, Pretoria-Oos, bied hierdie groot selfsorgwoonstel 'n artistieke aanslag en 'n warm, huislike atmosfeer, perfek vir paartjies of enkelreisigers.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer bo, 'n leefarea onder met 2 ekstra enkelbeddens, 'n badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die ruim slaapkamer bo is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, ruim kasruimte, 'n eetkamertafel en 'n toegewyde werkarea. Dit het ook 'n en suite-toilet vir ekstra gerief. Die badkamer onder is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, broodrooster, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met stoele, terwyl die oopplan-leefarea 2 gemaklike rusbanke, 2 enkelbeddens en 'n platskerm-TV bied.

Gaste kan volledige privaatheid geniet met hul eie ingang, sowel as 'n ruim patio met buitebraaigeriewe. Veilige parkering is beskikbaar agter geslote hekke, en met 'n privaat ingang. Vir ekstra gerief is 'n nabygeleë winkelsentrum net 'n kort entjie weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nazir G
Gesin met tieners
5.0
Great. Cozy, comfortable, convenient and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Marina V
Saam met lewensmaat
5.0
Dalk moet in beskrywing genoem word dat slaapgedeelte in loft is. Dit was baie toereikend. Vriendelike, hulpvaardige gashere.
Aug 2025
Marlisha V
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon, rustig en veilig. Netjies, skoon, rustig en veilig.
Aug 2025
Magdel D
5.0
Well suited. Very friendly and commendable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Eloise R
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Baie oulike plek. Skoon, netjies en gerieflik. Sal enige tyd weer daar bly. Dankie!
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 689 Bernice Place, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink GaDuTe gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 689 Bernice Place, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb3e0064c9a71ca2b7c63e4d4933bcac5c762f86bdafa46f3f7b4bd687ac69bb4876f5e5717cff8c1e9d54f88565ce30a3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 013 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 689 Bernice Place Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.7940368 28.3109226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang