Successfully reported

Galago's Nest Bush Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Bianca R
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Lovely stay and beautiful scenery! Absolutely amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Galago's Nest Bush Chalets
Hi Bianca, thank you for your review. I'm glad to hear you enjoyed your stay with us. Hope to welcome you back in future. Kind regards, Liesl

Nicolene E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Sal definitief kan aanbeveel. Baie oulike netjiese plek. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Galago's Nest Bush Chalets
Hi Nicolene, baie dankie vir jou terugvoer. Bly om te hoor julle het lekker gebly, onthou julle altyd weer welkom by ons. Vriendelike groete, Liesl

Adriaan T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Loved it, will be back! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Galago's Nest Bush Chalets
Hi Adriaan, baie dankie vir jou sterre, dit word waardeer. Julle is altyd weer welkom. Vriendelike groete, Liesl

Matthew H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastic stay at Marloth. Thoroughly enjoyed our stay at Galago's. Liesl was a great host, with responsive, organised, and clear communication. Highly recommend, Warthog Chalet had everything we needed and more. Remember your mosquito repellent, devices, coils and/or net.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Strati S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Thoroughly enjoyable. Thoroughly enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker met diere by ons huisie. Dit was baie lekker. Kan net noem dat die badkamerdeur nie toemaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantastic. It was amazing, enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alf L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Heerlik, goeie ontspanning. Heerlik en rustig. Het regtig baie lekker geslaap, gebraai en wild besigtig. Paar foutjies wat ons opgetel het, is as volg: 1. Die blinds wou nie oopdraai in die slaapkamer nie. 2. Die rooi steakmessie se steel is los. 3. Toiletborsel se handvatsel is foutief. 4. Blikoopmaker werk nie effektief nie. Dit is al wat ons kon optel wat foutief was. Dan wil ons graag 'n voorstel maak dat julle dalk 'n kaart met roetes aanbring binne die chalets met 'n lys van waar wat gevind kan word. (Sal dinge baie vergemaklik).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Galago's Nest Bush Chalets
Hi Alf, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou terugvoer en gee aandag daaraan. Bly om te hoor julle het dit geniet en hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer. Groete, Liesl

Kathy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie aangenaam. Alles wat mens nodig het, is daar lekker skoon en gerieflik. Mens moet net bietjie ver parkeer van die chalét af.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Rustig en veilig. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1350 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669a9e51b52ed2bd1058ce03f2b0db76a6dc62d9a2996043ea27fb0fea3166a78b530de8ad715919e2acb49e908b79bc11b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 1350 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.346861111111 31.766277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang