Galatea Beachfront Oasis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Galatea Close, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Galatea Beachfront Oasis is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis, perfek geleë net 'n paar treë van die strand in Bluewater Bay. Hierdie eiendom bied asemrowende see-uitsigte en is ideaal vir gesinne of groepe wat 'n ontspanne kuswegbreek soek.
Hierdie huis met lugversorging bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetareas bied gemaklike sitplek en spog ook met 'n kaggel. Vir vermaak is 'n slim-TV met die volledige reeks DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n ingeslote patio met 'n ingeboude braai en sitplek. Gaste kan ook 'n swembad geniet en het veilige en onderdak-parkeerplek in die oprit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nasheema Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 2 Galatea Close, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Galatea Beachfront Oasis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Galatea Close, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang