Successfully reported
+95

Galileo Farm

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Highlands Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Galileo Farm bied selfsorg-chalets en gastekamers op 'n appelplaas en is 12 km vanaf Grabouw.

Dié losstaande selfsorg-chalets of gastekamers het slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die eenhede het enkelbeddens, dubbelbeddens of koninggrootte-beddens, en het 'n privaat badkamer met storte en baddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenhede het ook vuurmaakplekke binne en braaigeriewe buite. Troeteldiere is welkom mits daar vooraf gereël word.

Die plaas bied voetslaan- en fietsryroetes, sowel 3 damme vir forelvisvang. Galileo Farm is in die Elginvallei, en is naby verskeie restaurante, doendinge en 'n troue-venue.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hester N
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige ares. Ons kon nie ons verblyf voltooi nie. Ek het siek geword en het huistoe gegaan.
Mei 2024
Leon S
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, stil en ontspannend. Heerlike wegbreek na die stilste atmosfeer met die mooiste uitsig. Die geluide van die voëllewe is net wat 'n moeë stadsm...
Sien meer
Jan 2025
Marlene L
Saam met lewensmaat
4.6
Beautiful. It was my 29th anniversary and it was out of this world. Loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Tannje S
4.2
Volgens my honde is dit paradys. Tweede keer van die fasiliteite gebruik omrede diere vriendelik. Nuwe bestuur van plek met positiewe veranderinge bin...
Sien meer
Jan 2025
Pamela B
Saam met lewensmaat
4.2
Amazing. It was amazing. We enjoyed the peace and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Valdor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 72 Highlands Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Galileo Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Highlands Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsVAhA5TmT3fDSnwl10rfLPtoruSSV0GdR1R8YPRmjR0aBtMel3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 72 Highlands Road Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.22890360594 19.064851195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang