SeaBreeze Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Galjoen Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
SeaBreeze Cottage is 'n bekoorlike en knus selfsorg-vakansiehuis in Pearly Beach Resort, wat tot 6 gaste akkommodeer wat op soek is na 'n rustige gesinswegbreek naby die see.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die beddens is opgemaak met al die nodige linne en ekstra warm komberse; gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n binnebraai, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gratis WiFi en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 23 Galjoen Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink SeaBreeze Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Galjoen Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang