Galjoen Uitsig
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Galjoen Street, Tergniet, Mossel bay, 6700, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Galjoen Uitsig is 'n pragtige vakansiewoonstel op die eienaar se eiendom in Tergniet, 'n rustige buurt in Mosselbaai. Dit is die perfekte plek vir gaste wat die kuslewe wil ervaar terwyl hulle naby plaaslike besienswaardighede is. Tergniet-strand is slegs 700 meter weg.
Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, enkelgasstoof, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit in 'n TV met Netflix, 'n leefarea, 'n see-uitsig, buitesitplek, 'n buitebraai-area, 'n buitestort en 'n welige tuin. Veilige parkering vir 1 voertuig is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
MARLENE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Galjoen Street, Tergniet, Mossel bay, 6700, Wes-Kaap
- Gaste dink Galjoen Uitsig het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Galjoen Street, Tergniet, Mossel bay, 6700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang