Successfully reported

Gallery Inn

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gloria N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

We enjoyed a lot. The experience was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Gallery Inn
Hi Gloria, It was so lovely to host you and we hope to see you again very soon! Warm regards, Gallery Inn

Jillian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful and amazing. My stay at Gallery Inn was amazing. I will go back anytime. It is peaceful and quiet. Just don't go when it is Varsity break. The hosts are super amazing. The cleaning staff were polite and friendly, especially Maureen. Gallery Inn is very tranquil if you are looking for peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cinta B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Rustig, verfrissend. Natuurskoon. Baie bome en plante. Lieflike swembaddens. Baie lekker gebly. Het net nie warm water gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Quinten W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Vrede vir die siel. Lekker stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie goed! Sal Gallery Inn aanbeveel. Grondpad na die tuise in goeie toestand, incheck maklik en vinnig! Huis was skoon en gemaklik, 2 baie oulike honde wat kom hello sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Gallery Inn
Goeie dag Jaun, Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was wonderlik om jou hier by Gallery Inn te huisves. Ons hoop om jou weer in die nabye toekoms te sien. Vriendelike groete, Jerry-lee Gallery Inn

Tanya D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlike en rustige plekkie om te geniet. Dit was 'n groot plesier om daar te bly. Kamers is ruim en skoon en die kombuis het al die nodige geriewe. Die natuurskoon is heerlik en mens hoor gereeld die voëls sing. Swembaddens is skoon en daar is genoeg spasie en die bonfires is heerlik. Wat ek wel kan voorstel: oral waar modder is, gooi grys klippies, daar is te veel modder, veral na dit gereën het. Die matjies in die huis is gevaarlik, dit is baie glad, ek het amper geval. Koop asb. 2-Ply toiletpapier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Gallery Inn
Good day Tanya, Thank you for your stay with us, it was great having you here at Gallery Inn. We are looking into paving the areas where it is necessary. We look forward to hosting you again. Kind regards, Jerry-lee Gallery Inn

Wilson B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2024

Lekker en gesellig. Ja, dit was lekker vir 'n naweek weg.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lesly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Peaceful and relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Very relaxing. Quiet and peaceful. Enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Gallery Inn
Good Day Lesly, Thank you for your stay. It was a pleasure hosting you. Hope to see you in the near future. Kind Regards,

Evens M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Hospitality is the priority in the venue with a warm welcome. Venue management has done more to take care of the guests with a warm welcome mood, and venue viewing. Well done and presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 595
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 595
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 69 Roodekuil, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86a07c0c9418099c6311ab4f38ab5b27df935b9abc3081bb7a8d8d39d53a3ef9f2962333f80782a51992bc71dc44b8a92482?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Plot 69 Roodekuil Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.954584766536 28.337286114693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang