Successfully reported
+49

Gallery Inn

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 69 Roodekuil, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gallery Inn bied selfsorgverblyf in grasdakchalets op 22 ha-bosveld in die hartjie van Limpopo. Dit is 7 km vanaf Bela-Bela, 'n uur en 'n half vanaf Johannesburg en 30 minute se ry vanaf Pretoria. Gaste kan totale rus en vrede by hierdie unieke wegbreek ervaar.

Verblyf behels 8 grasdakchalets wat onderskeidelik geskik is vir 2, 4, 7 of 8 gaste. Die chalets bied privaatheid en elke eenheid het 'n kombuis met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Elke chalet het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Daar is 3 swembaddens en bomas waar gaste die sonsondergang kan bewonder. Braaigeriewe en 'n vuurput is beskikbaar.

Gallery Inn het konferensiegeriewe vir tot 42 afgevaardigdes en dit sluit internettoegang, 'n projektor, skerm en witbord in. Die venue is in die lapa wat 'n tuin het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Gloria N
Gesin met tieners
5.0
We enjoyed a lot. The experience was beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Jillian D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and amazing. My stay at Gallery Inn was amazing. I will go back anytime. It is peaceful and quiet. Just don't go when it is V...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Cinta B
Gesin met tieners
4.8
Rustig, verfrissend. Natuurskoon. Baie bome en plante. Lieflike swembaddens. Baie lekker gebly. Het net nie warm water gehad nie.
Nov 2024
Quinten W
Saam met lewensmaat
4.8
Vrede vir die siel. Lekker stil en rustig.
Sep 2024
Jaun S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie goed! Sal Gallery Inn aanbeveel. Grondpad na die tuise in goeie toestand, incheck maklik en vinnig! Huis was skoon en gemaklik, 2 baie oulike hon...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plot 69 Roodekuil, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Gallery Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 595
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 595
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 69 Roodekuil, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86a07c0c9418099c6311ab4f38ab5b27df935b9abc3081bb7a8d8d39d53a3ef9f2962333f80782a51992bc71dc44b8a92482?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Plot 69 Roodekuil Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.954584766536 28.337286114693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang