Successfully reported
+19

Galloway Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klaasvoogds West Road, Happy Days Farm, Robertson Wine Valley, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Galloway Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf en is 10 km vanaf Robertson geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf naby die verskeie besienswaardighede in die omgewing van Roete 62 soek.

Verblyf word in 2 Mallowdeen Selfsorgkothuise, Mallowdeen Selfsorgwoonstel, Galloway Selfsorgkothuis en Galloway Selfsorghuis gebied. Die kamers is elkeen ingerig met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Die kamer het ook 'n privaat patio.

Daar is 'n swembad waarin gaste kan afkoel en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke vir voertuie. Galloway Guest House bied ook wynproe op versoek op die perseel, en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie wingerde en ander wynproelokale.

Die gastehuis is ook naby natuurreservate, botaniese tuine, olyf- en kaasproelokale en 'n verskeidenheid buitelug-aktiwiteite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Klaasvoogds West Road, Happy Days Farm, Robertson Wine Valley, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Galloway Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klaasvoogds West Road, Happy Days Farm, Robertson Wine Valley, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA853cda01d3a79855b0cca5f1fec99203a53f4a536cb536c95ff0203842846d954022755ec1e5733ff819ce0c13761a227958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Klaasvoogds West Road Happy Days Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.810318745845 19.980233240405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang