Successfully reported

Gamagara Africa Private Nature Reserve

Luxury Double Room Garden View
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elkeen van hierdie eenhede kan tot 2 gaste akkommodeer en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Elke eenheid se en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie en 'n braai-area in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury Double Room Pool Side
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien. Daar is ook gratis WiFi, 'n lessenaar, lugversorging, 'n kluis, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Family Room Garden View
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie en 'n braai-area in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawel
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke Rondawel kan tot 2 gaste akkommodeer en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Elke eenheid se en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n yskassie in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eco-Lodge
Vanaf
Vanaf R 18 000
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Eco-Lodge akkommodeer gemaklik tot 10 volwassenes en beskik oor 5 koninggrootte-beddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die hoofhuis bied 'n knus sitkamer met 'n byekorf-kaggel en 'n Afrika-geïnspireerde eetkamer, wat 'n warm en uitnodigende atmosfeer skep. Bykomende geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, oond, stoof, braai-area, privaat kroeg, swembad en 'n Lapa in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

10

5 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Self Catering Units
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenhede kan tot 4 gaste elk akkommodeer. Albei slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens en deel 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kaggel en 'n braai-area in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Weybridge, Dagbreek Dibeng, Kathu, 8447, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA694d820b71dbacdbedaf10183c266ae177ee5177f86569e69899878558cf940d9eac6f7bac4e3d57e90c0aac7fc77f2ee503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Farm Weybridge Dagbreek Dibeng 8447 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.493255077327 22.837113788372
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang