Game View Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Sable Street, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë in die dorp Vryburg, is Game View Lodge 'n luukse lodge in 'n rustige omgewing, grens aan die Leon Taljaard Natuurreservaat. Gaste kan uitsigte oor die natuurreservaat vanaf die onderdek geniet terwyl hulle 'n skemerkelkie drink en die Afrika-sonsondergange bewonder.
Die lodge bied verblyf in 10 luukse en suite-kamers, waarvan 6 hul eie balkonne het met uitsig oor die natuurreservaat. Elke kamer beskik oor 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, lugversorging, WiFi-toegang, 'n kluis om waardevolle items te bêre, 'n haardroër en 'n yskassie.
Die lodge beskik oor 'n plonspoel op die onderste dek, 'n volledig gelisensieerde kroeg en 'n boma vir gaste om 'n braai te geniet terwyl hulle oor die natuurreservaat uitkyk. Daar is 'n elektriese heining om gaste se veiligheid te verseker. Game View Lodge is 'n ideale plek vir intieme funksies van tot 20 gaste.
Vryburg, ook bekend as die Texas van Afrika, is in die Noordwes-provinsie op die hoofroete na Namibië en Botswana geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Theo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 298
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 32 Sable Street, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Game View Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Sable Street, Vryburg, 8601, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang