Successfully reported

Gamtoosberg Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizel F
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlike Karoo plaas kuier met alles wat jy nodig! Heerlik gekuier en gebly in Karoo vars lug en stilte! Stoep kuier by braai met pragtige uitsig, van steenbokke wat laat middag in lusern baljaar tot die sterre prag jou groet. Baie goed toegerus met meer as verwag! Lieflike warm storte en gemaklike beddens. Slegs een nag oorgebly met Meiringspoort half marathon, wens ons kon langer bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Gamtoosberg Cottage
Baie dankie, julle is altyd welkom.

Annette G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Beautiful, comfortable and relaxing, just magic. Absolutely gorgeous, the starry nights were amazing, the landscape is bliss. Comfortable, clean and everything one needed was available. The host was so accommodating and welcoming. She really went above and beyond. The little visit from the "farm boss" was a treat, a precious fur baby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Gamtoosberg Cottage
Thank you very much for your review.

Lynette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Was heerlik rustig, sal definitief weer soontoe gaan! Dit was voorwaar bo my verwagtinge. Daar is net op niks afgeskeep nie, die beddegoed, handdoeke, dekor, kombuis, sitkamer, alles is van die beste kwaliteit. Dit was so rustig en lekker. Alles silwerskoon. Ek laat nie sommer reviews nie, maar hierdie plek verdien werklik een! Die foto's regverdig nie die kwaliteit nie, dis stukke beter in die regte lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Gamtoosberg Cottage
Baie dankie, julle is altyd welkom.

Prins O
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Uitstekende verblyf en gasvryheid! Ek het 'n heerlike tyd by die gastehuis gehad. Die kamer was netjies, ruim en baie gemaklik. Alles was pragtig versorg en skoon. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, en ek het regtig tuis gevoel van die eerste oomblik af. Die ligging is ideaal, naby aan alles, maar steeds rustig en stil. Ek sal beslis weer kom kuier en beveel dit met vrymoedigheid aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Gamtoosberg Cottage
Baie dankie, u is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wilna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Farm Kandelaarsrus, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb05e81c4353b1474b39fdb95ecc4f64ceeef08a553bde846513daa64ec6a6120f046aec38c05972c3419369b8294dc371cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 R328 Farm Kandelaarsrus 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.715860425632 22.156223069975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang