Successfully reported
+20

Gannahoek Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Gannahoek Selfsorg is 'n groot plaashuis 500 m vanaf die hoofpad wat langs die N12 geleë is en is net 22 km van Hopetown af. Neem asseblief kennis dat hierdie huis geen elektrisiteit het nie.

Die huis het 3 slaapkamers, waarvan 1 sy eie ingang het met 2 enkelbeddens, 'n stort, toilet en wasbak wat ook sy eie donkie vir warm water het, wat slaapplek vir 2 gaste het. Die hoof- en tweede slaapkamers binne die huis het elkeen 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof met 'n oond, eetgerei en breekware. 'n Gas yskas-vrieskas is beskikbaar en gaste moet asseblief die eienaars laat weet of hulle dit gaan gebruik. Die huis het 'n groot binnebraai asook 'n ommuurde buitebraai en 'n area onder die bome waar gaste kan braai. Gaste moet asseblief hul eie braaihout saambring. 'n Houtgevuurde donkie-ketel word vir warm water gebruik en die hout word voorsien.

Op daardie warm somersdae kan gaste in die dam op die plaas afkoel en daar is plek vir 'n karavaan of sleepwa op die perseel, asook parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis vir 'n motor (ongelukkig nie geskik vir hoë voertuie nie) .

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shirley Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • N12, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gannahoek Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69b80cb58c876490b165e6f0c4eefa5deef524b14f2a95da6fa017370b357fb5c05ce8d0acdc838f72b284e4258b0a55e9d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 N12 Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.768882544649 23.941381619467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang