Successfully reported

Gans te Ver Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Anje S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ons het so lekker gebly by Gans Tever Gastehuis. Baie gerieflik en netjies. Dit was super lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Ons het heerlik gekuier, baie dankie! Heel voor op die see met 'n onbelemmerde uitsig. Die mooiste natuur, see-uitsig, sonsondergange, baie stil soos ons dit verkies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky N
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Des 2024

Lekker kuier area. Mooi uitsig. Geyser was swak. Waterdruk op warm water was swak. Braai-kaggel rook erg in die huis in.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Madelaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 5 291
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 291
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 291
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 172 Seemans Road, Suiderstrand, L'Agulhas, 6019, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ce80ef3da546fea146781c01fd5f290aa95b7c2a45a792a02e2a5dd199c2150d110aa7f7d157cfed60c74df12f85c488bc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 291 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 172 Seemans Road Suiderstrand 6019 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.815480644017 19.957731727028
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang